Monday 13 February 2012

Van Coke Kartel







Die manne van Van Coke Kartel het Dinsdag 7 Februarie 2012 getsaan vir n Photoshoot terwyl hulle instrumnete en toerusting opgetel het vir 'n gig in die week.

Was awesome om die ouens te ontmoet (eks n huge fan). Die manne was baie cool gewees en eks dankbaar hulle het my tyd gegee om gou die paar fotos te kry, weet hulle was besig.

No comments:

Post a Comment