Friday 17 February 2012

DBV verwyder honderde katte

Een van die katte probeer ontsnap uit 'n boks uit.

 


Een van die wilde katte wat in 'n klein hokkie aangehou was.



'n Kat staar uit deur n gat in die muur, miskien hopende op 'n beter toekoms.










Berig: Riata Nel (Beeld)
Die onderstaande berig het in Beeld verskyn.

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het op 14 Februarie 2012, skaars ’n week nadat 34 sieklike katte en vier honde by ’n diereskuiling in Walker Fruit Farms naby Meyerton gekonfiskeer en van kant gemaak is, meer as 200 katte en tien honde weens mediese redes by dieselfde skuiling gekonfiskeer.
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Nog-diere-by-skuiling-verwyder-20120215 

No comments:

Post a Comment