Friday 16 March 2012

Uile in Ivory Park






'n Nonnetjiesuil het agt kuikens uitgebroei in die dak van die metroraad se gebou in Ivory Park. Die metroraad hoop dat die uile ingespan kan word teen die rotplaag wat heers in die area.

No comments:

Post a Comment