Friday 25 May 2012

Brakpan se Tier






Die Bengaalse Tier genaamd Enzo is die "kind" van Mnr. Michael Jamieson van Brakpan. Op die fotos hierbo is hy besig om vir Enzo sy midagete te gee.

1 comment:

  1. Mnr Michael Jamieson van Brakpan, hoekom wil jy so 'n mooi dier soos 'n huiskat behandel? Dis vreeslik hartseer.

    ReplyDelete