Semper paratus (Altyd gereed), die leuse van die brandweer.
Soms dink ek dit kon 'n interessante werk gewees het om n brandweerman te wees, al die adrenalien en opwinding, maar dan besef ek net, my job is glad nie te kak nie, HAHAHAHA.
Ek dink ons leuse vir koerantfotograwe moet wees , hurry up and wait. hehehe just a thought.
No comments:
Post a Comment