Wednesday, 20 February 2013

Mannetjies Roux vir oulaas op sy Karoo plaas.

 Mannetjies Roux kyk vir oulaas uit sy kombuis venster op sy plaas Noblesfontein.

 Mannetjies Roux voor sy plaashuis.


 Mannetjies Roux ruik aan 'n Karoobossie.

Mannetjies Roux by die verlate stasie waar hy destyds op die trein geklim het om te gaan rugby oefen in Kimberly


Lees Herman Jansen se Artikel op Rapport se webtuiste: http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/The-Man-verplant-Kaap-toe-20130219

No comments:

Post a Comment